Ibn Khaldun | |
Standbeeld by die Katedraal van St Vincent de Paul, Avenue Habib Bourguiba, Tunis
| |
Gebore | Tunis, Tunisië | 27 Mei 1332
---|---|
Oorlede | 19 Maart 1406 (op 73) Kaïro, Egipte |
Vakgebied | Historiografie, sosiologie, ekonomie, geskiedenis, politieke wetenskap |
Bekend vir | Sikliese teorie van ryke, Asabiyyah, ekonomiese groeiteorie, vraag en aanbodteorie |
Beïnvloed deur | Ibn Jarir, Ibn Hazm, At-Turtushi, Ibn Abi Zar, Muhammad ibn Zakarīya Rāzi |
Invloed op | Ibn al-Khatib, Ibn al-Azraq, Ibn al-Sakkak, Al-Maqrizi |
Ibn Khaldun (/ˌɪbənxælˈduːn/; Arabies: أبو زيد عبد الرحمن بن محمد بن خلدون الحضرمي, Abū Zayd ‘Abd ar-Raḥmān ibn Muḥammad ibn Khaldūn al-Ḥaḍramī; 27 Mei 1332 – 19 Maart 1406) was 'n Arabiese historikus, astronoom, ekonoom en wiskundige. Dit word beweer dat hy 'n voorloper van die moderne dissiplines van sosiologie en demografie was.[1]
Hy is veral bekend vir sy boek, die Muqaddimah of Prolegomena ("Inleiding"). Die boek het die 17de eeuse Ottomaanse geskiedkundiges soos Kâtip Çelebi, Ahmed Cevdet Pasha en Mustafa Naima beïnvloed, hulle het die teorieë in die boek gebruik om die groei en ondergang van die Ottomaanse Ryk te analiseer.[2]
19de-eeuse Europese geleerdes erken die belangrikheid van die boek en beskou Ibn Khaldun as een van die grootste denkers van die Middeleeue.[3]
{{cite book}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)CS1 maint: postscript (link)